Braaf – Enkel kaartjie

Junie 13, 2018 6:00 nm - 8:00 nm Kompas Gemeente, 90 Abraham St, Mantevrede, Vanderbijlpark

Finesse se Pa-en-seun-aand, “Braaf!”, is ’n kans vir pa’s en seuns (oupas, ooms en neefs) om gehaltetyd saam deur te bring. Motiveringsprekers soos Wouter Snyman, Pieter Koen en Dewald Gouws deel hulle wysheid terwyl die manne sop, broodjies en biltong geniet en heerlik saamkuier.